Bruis in gesprek

Finansies met Hein Kruger van Kruger Internasionaal

In Bruis se eerste reeks podsendings oor finansies kyk Suzaan Steyn saam met Hein Kruger van Kruger Internasionaal na die belangrikste finansiële aspekte van elke dekade in jou lewe ná 50. Hein deel sy ervaring met die foute en flaters wat ons geneig is om in dié tydperk te maak en hoe om dit te vermy.

Trudie Myburgh Media

TM Media Logo
  • Egretstraat 2
  • Flamingo Vlei
  • Table View
  • Kaapstad 7441

082 603 8134

Webblad ontwikkel, onderhou en gehuisves deur Webcore Online Solutions © 2024, alle regte voorbehou.